Bookmark : https://www.skillsforu.co.za/afrikaans/tuisblad/?id=19
Skip to : [Content] [Navigation]

Visie

Ons voeg waarde toe tot organisasies deur die behoeftes van die individu en span aan te spreek deur middel van langtermyn verhoudings.

Agtergrond

SKILLS FOR U is ’n trotse BEE Maatskappy met kantore in De Doorns en Kaapstad.

Die lede beskik oor diverse vaardighede opgedoen in ondermeer die volgende bedrywe en omstandighede:

  • Primêre Landbou: 16 jaar
  • Sekondêre Landbou: 7 jaar
  • Klein tot Medium grootte nywerhede: 5 jaar
  • Korporatiewe instellings: 18 jaar
  • Gemeenskapsbetrokkenheid: 8 jaar

Wat maak ons uniek

  • Bekostigbare tariewe. 
  • Aanpasbaar volgens kliënt – behoeftes.
  • Ons bied ontwikkeling, nie net opleiding.
  • ’n Passie vir toevoeging van waarde tot die individu en die organisasie.